DEPARTEMENT VAN GESONDHEID TEL: 312-0366 FAKS: 312-3102 PROES STRAAT, PRETORIA, 0002 PRIVAAT SAK X828, PRETORIA,0001
AANSOEK OM 'N LISENSIE VIR DIE PERSEEL WAARIN OF WAAR VAN BESIGHEID VAN 'N APTEEK GEDOEN SAL WORD IN TERME VAN APTEKERS, 1974 (WET 53 VAN 1974)SOOS GEWYSIG (EIENAARSKAP VERANDERING)
Voltooi asseblief in drukskrif en swart in
AFDELING A: INLIGTING VAN APTEEK EIENAAR
Nuwe Apteek Eienaar Maatskappy Beslote Korporasie Vennootskap Alleen Eienaar
Identiteitsnommer van Eienaar
Maatskappy/
Beslote Korporasie Registrasie nommer
Vorige Apteek Eienaar Maatskappy Beslote Korporasie Vennootskap Alleen Eienaar
Naam van Vorige Eienaar
Volle Name van Aansoeker
Identiteitsnommer Van Aansoeker
Kategorie van perseel wat gelisensieer moet word Gemeenskap Inrigting Konsultant
Volle Name van Eienaar/ Maatskappy/ Beslote Korporasie. Indien anders as aansoeker
Kontak Adres
Telefoonnommer
E-pos adres
AFDELING B: INLIGTING VAN VERANTWOORDELIKE APTEKER
Volle Name van Verantwoordelike Apteker
Kontak Adres
Telefoonnommer
E-pos adres
Kwalifikasie
Registrasienommer by Suid Afrikaanse Aptekersraad
Identiteitsnommer van Verantwoordelike Apteker
Bladsy 1
Voltooi asseblief in drukskrif en swart ink
AFDELING C: PERSEEL INLIGTING
Apteek Naam (Voorgestelde Handelsnaam)
Alteratiewe Handelsnaam:
Posadres van Perseel
Poskode
Fisiese Adres van Perseel
Kode
E-pos Adres
Voorsien die huidige lisensie of registrasie
AFDELING D: KRITERIA VIR 'N LISENSIE
Die presiese geografiese ligging van die perseel. 2. Sal die lisensiehouer in staat wees om te voldoen aan die vereiste van Goeie Farmaseutiese Praktyk soos deur die Suid Afrikaanse Aptekersraad bepaal word?
AFDELING E: INLIGTING VAN PERSEEL
EK, die bogenoemde applikant verklaar dat:
Die grootte van die perseel is m 2
Die grootte van die perseel is Ja Nee
'n Verantwoordelike apteker sal ten alle tye gedurende besigheidsure teenwoordig wees Ja Nee
'n Sleutel , sleutelkaart of enige ander apparaat of gekombineerde apparaat wat toegang gee tot die apteek sal te alle tye gehou word aan die persoon vabn die verantwoordelike apteker. Ja Nee
Slegs die apteker sal die sleutels hou waar die skedule 1 - 6 items bewaar word. Ja Nee
Kontrole en toegang tot die apteek perseel wat ontwerp en uitleg insluit is van so 'n aard dat Ja Nee
Sekuriteitsmaatrëels is in plek om ongemagtigde toegang te voorkom Ja Nee
Die apteek sal toepaslik geleë wees in die inrigting ( Slegs Institusionele Apteek) Ja Nee
Die resepteer area sal toepaslik geleë wees in die apteek. Ja Nee
Die apteek sal toeganklik wees vir liggaamlik gestremde persone. Ja Nee
Daar is/ sal 'n aparte fasiliteit wees om hande te was.
Ja Nee
Daar is/sal 'n aparte fasiliteit wees vir die skoonmaak van toerusting.
Ja Nee
Die perseel sal skoon ordelik en netjies gehou word. Ja Ja Nee Nee
Die vloeroppervlakte sal van 'n ondeurdringbare materiaal wees
Alle werksoppervlaktes sal afgewerk wees met 'n gladde ondeurdringbare en wasbare materiaal . Ja Nee
Alle kaste en rakke sal afgewerk wees met 'n gladde ondeurdringbare en wasbare materiaal Ja Nee
Mure sal afgewerk wees met 'n gladde, ondeurdringbare en wasbare materiaal wat maklik is Ja Nee
Daar sal genoegsame en voldoende beligting wees. Ja Nee
Daar is/sal wees 'n lugreëlaar in goeie werkende toestand Ja Nee
Die temperatuur in die resepteerafdeling sal onder 25 0 C wees Ja Nee
Daar is/sal wees ten minste een brandblusser/brandslang in die apteek. Ja Nee
Die resepteerarea is voldoende vir die aantal Voorskrifte. 'n Afsonderlike werksarea van ten minste 90cm tot 1m moet beskikbaar wees vir elke apteker of persoon wat by die Raad geregistreer is wat werksaam is in die resepteerarea. Ja Nee
Ja Nee
Moet op Apteek plan aangedui word
Bladsy 2
AANSOEK OM 'N LISENSIE VIR 'N APTEEKPERSEEL - EIENAARSKAP VERANDERING
AFDELING E: INLIGTING VAN PERSEEL VERVOLG
Daar sal 'n geskikte wagarea wees wat beskut is of in die apteek is.
Daar is/sal wees 'n geskikte semi-private area vir konsultasie
Daar sal 'n geskite private area wees vir die voorsiening van inligting NoYesen advies in ooreenstemming met GFP riglyne.*
Daar is/sal wees 'n geskikte konsulteer area vir algemene toetse Yes No
Die profesionele beeld word nie beinvloed deur die uitstal van Nokomersiële materiaal wat nie direk van toepassing is op gesondheid nie.
Die apteek word aangedui as 'n nie-rook area. Yes No
Die ontvangsarea vir aflewerings sal duidelik aangedui en effektief Yes Noafgesonder van die res van die apteek wees n Yskas vir hitte-sensitiewe medisyne en entstowwe sal beskikbaar wees Yes
Daar is/sal wees 'n aparte geskikte area waar samestelling van
Daar is sal wees 'n aparte geskikte area waar vooraf verpakking No
Toegang tot die perseel sal wees: Alleenlik deur 'n aparte ingang na en van die perseel Gedeelde gesament­like toegang met ander /aangrensende
Beide onafhanklike en gedeelde
AFDELING F: ONDERSTEUNENDE DOKUMENTASIE MERK MET X
DIe volgende dokumentasie word voorsien ter stawing van hierdie aansoek:
n Aanstellingsbrief vir die verantwoordelike apteker van bogenoemde apteek n Brief van aanvaarding van bogenoemde aanstelling waarin die verantwoordelike apteker verklaar dat hy/sy die aanstelling aanvaar, sowel as die verpligtinge en verantwoordelikhede van 'n verantwoordelike apteker soos uiteengesit in Regulasie 28 van die Regulasies met Betrekking tot die Praktyk van Apteekwese.
n Afskrif van die terrein en vloerplan van die gebou waarin die ligging van die apteekperseel aangedui word in verhouding tot die aangrensende of omringende besighede en toegang tot en van die n Plan van die uitleg van die beplande apteek perseel geteken op skaal waarin punte 2, 3, 14, 15 en 16 soos aangedui in Afdeling E duidelik geïdentifiseer kan word.
n Beëdigde verklaring aangaande verantwoordelikheid, eienaarskap en nakoming van standaarde soos vereis in terme van Regulasies 2, 3, 4, 5, 6 en 7 van die Regulasies Betreffende die Eienaarskap en Lisensiëering van Apteke voltooi deur die eienaar (alleen-eienaar),alle vennote van die vennootskap, alle lede van die Beslote Korporasie of aandeelhouers van die maatskappy.
Bladsy 3 AANSOEK OM 'N LISENSIE VIR 'N APTEEKPERSEEL- EIENAARSKAP VERANDERING
MERK MET X
AFDELING F: ONDERSTEUNENDE DOKUMENTASIE -VERVOLG
In die geval van 'n Beslote Korporasie die nuutste CK2 (Soos goedgekeur)
In die geval van 'n Maatskappy 'n gesertifiseerde afskrif van die Sertifikaat van Inkorporasie (Naamsveranderingsertifikaat indien van toepassing) en die nuutste CM29.
Skedules vanaf ouditeure wat die name van die direkteure en aandeelhouers sertifiseer.
n Gesertifiseerde afskrif van die Ooreenkoms van Verkoop n Beëdigde verklaring wat aandui dat die apteek nie na 'n nuwe perseel verskuif sal word nie.
n Bank gewaarborgde tjek uitgemaak aan die Suid Afrikaanse Aptekersraad vir die fooie soos aangedui in die Staatskoerant.
AFDELING G: VERKLARING DEUR DIE APPLIKANT
i Bogenoemde apteek sal bedryf word onder direkte persoonlike toesighouding van die verantwoordelike apteke ii Die Direkteur-Generaal sal in kennis gestel word van enige wesenlike verandering binne 30 dae vanaf iiiDie inligting verskaf is waar en korrek.
iv Ek gee hiermee toestemming vir 'n inspeksie in terme van die toepaslike Wetgewing.
AANSOEKER SE HANDTEKENING:
AFDELING H: VERKLARING DEUR KOMMISSARIS VAN EDE STEMPEL
op hierdie ... dag van ... , die die jaar ... , die verklaarder applikant erken dat hy/sy die inhoud van hierdie verklaring verstaan
HANDTEKENING VAN KOMMISSARIS COMMISSIONER OF
VAN EDE :
Volle name, hoedanigheid, adres en kontak besonderhede van Kommisaris van Ede
DATUM: -----------------------------------------------ALLEENLIK OORSPRONLIKE DOKUMENTE OF GESERTIFISEERDE AFSKRIFTE WAAR TOEPASLIK SAL AANVAAR WORD DEUR DIE DEPARTEMENT VAN GESONDHEID
Bladsy 4
